Christus vir almal en in almal

Lofdal is ‘n Pinkster Gemeente waar die Heilige Gees werking welkom is asook spontane aanbidding aangemoedig word.
word 'n lidmaat word gedoop

bedieninge

Hoe om deel te word

Roekeloos Jeug

Dames Dinamiek

Evangelisasie

LofKidz

Broers

Vrywilligers

Musiek

Maatskaplike Raad

Media

lofdal afkondigings

Bly op hoogte deur die jongste afkondigings

Dienste

Ons verkondiging dat Jesus Christus as verlosser en saligmaker sentraal staan in die bediening in die gemeente.

Sondae

09h00 (oggenddiens)

18h00 (aanddiens)

Saterdae

(Bidsessie)

08h00

Woensdae

Roekeloos Jeug

19h00

Gemeente Temavers

“En op die vierde dag het hulle in die Lofdal byeengekom, want daar het hulle die Here geloof; daarom het hulle die plek Lofdal genoem tot vandag toe.”
2 Kronieke 20:26

LofKidz Temavers

“Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.”
Matthéüs 19:14

Roekeloos Temavers

“Moenie dat enigiemand minder van jou dink omdat jy jonk is nie. Wees ’n voorbeeld vir alle gelowiges deur wat jy leer, in die manier waarop jy lewe, in jou liefde, jou geloof en jou integriteit.”
‭‭1 Timoteus ‭4‬:‭12‬